Jeff Garlin

Jeff Garlin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Garlin in 2008

Geboortenaam Jeffrey Todd Garlin[1]
Geboorte 5 Junie 1962
Chicago Illinois
Nasionaliteit Verenigde State van Amerika
Beroep(e) Komediant, akteur
Aktiewe jare 1984–
Toekennings Oscar
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jeffrey Todd "Jeff" Garlin is 'n Amerikaanse komediant en akteur. Garlin is veral bekend vir sy rol as Jeff Greene in die TV-reeks Curb Your Enthusiasm saam met Larry David, waar hy in 80 episodes speel (2000–2011).

  1. "Jeff T. Garlin - United States Public Records". FamilySearch (in Duits). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Maart 2016. Besoek op 23 Januarie 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy